Print

Tyd om Heel to Word

posted by: Barbara
Last Updated: 11 February 2018
Created: 11 February 2018
Hits: 680

Tyd om heel te word 01

Soms gebeur daar dinge in die lewe wat mens laat voel jy is vasgevries in tyd. Daardie tye voel asof dit vir ewig gaan aanhou. In die boek deel Dr Barbara Louw haar unieke insig op die onderwerp van tyd en gee vir jou n praktiese oorsig van hoe om gesond word. Onderwerpe soos rustyd, saaityd, oestyd en die toets van die tyd word ondersoek.

Hierdie book word in Maart 2018 vrygestel.

Kort video oorsig oor Tyd om Heel te Word

Ander boeke deur Dr Barbara Louw