Berading in jou hartstaal
Hoe vind ek ‘n goeie Afrikaanse berader?
Wanneer jy na ‘n goeie berader soek kyk jy waarskynlik verder as net kwalifikasie, want jy soek na ‘n persoon wat jou met respek en waardigheid gaan laat veilig voel.
Dr Barbara Louw skep vir jou ‘n veilige plek om jou storie te deel en sy neem jou belewenisse ernstig op, sonder om jou te veroordeel of aan te jaag. Om jou storie in Afrikaans te vertel is kosbaar want dit is jou huistaal en kosbare hartstaal.
Download
1080 * 1080px
495.91 Kb